Carol Kane

Carol Kane
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carol Kane (gebore 18 Junie 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Annie Hall (1977), The Princess Bride (1987), Addams Family Values (1993), en The Pacifier (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy